Tema: Bewerk jou grond!

Reeks: My Stamboom

Aand-erediens:30 Junie 2019

Teksvers:                                      Jeremiah 1:17 (MSG)

 JOU AGTERGROND
As die koning dit goedvind, as u dienaar op u goedgesindheid mag reken, stuur my na Juda toe, na die stad waar my voorvaders begrawe is, sodat ek die stad kan herbou.
Nehemia 2:5 (NAV)

DIT IS BELANGRIK
Moenie vir hulle bang wees nie. Dink aan die Here, groot en ontsagwekkend, en veg vir julle broers, julle seuns en julle dogters, julle vrouens en julle huise.
Nehemia 4:14 (NAV)

Hy het vir hulle gesê: “Die oes is groot, maar die arbeiders min. Bid dan die Here aan wie die oes behoort, om arbeiders uit te stuur vir sy oes.
Lukas 10:2-3 (NAV)

Moenie julleself mislei nie: God laat nie met Hom spot nie. Wat ‘n mens saai, dit sal hy ook oes.
Galasiërs 6:7 (NAV)

Ek is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie.
Johannes 15:5 (NAV)

WAT MOET EK DOEN?
Maak klaar, staan op, sê vir hulle alles wat Ek jou beveel. Moenie vir hulle skrik nie, want dan verpletter Ek jou voor hulle oë.
Jeremia 1:17 (NAV)

But you—up on your feet and get dressed for work!  Stand up and say your piece. Say exactly what I tell you to say.  Don’t pull your punches
or I’ll pull you out of the lineup.
Jeremiah 1:17 (MSG)