Tema: DIT TEL!                                                                     Reeks: LEER HULLE

Teks: Romeine 6:11 – 14 (NLV)                                           Aand – 29 Sept 2019

 

ALMAL HET DOELWITTE

LEER HULLE OM TE LEEF

 “The Glory of God is man fully alive” –St. Irenaues

Op hierdie manier kan ek Christus ken en die krag beleef wat hom laat opstaan Deur saam met Hom te ly kry ek deel aan sy dood in die hoop dat ek die opstanding uit die dood kan beleef! Nie dat ek dit alles al bereik het, of al klaar volmaak is nie. Maar ek hou aan jaag om dit myne te maak omdat Christus Jesus my Sýne gemaak het! Nee, broers en susters, ek reken self nie dat ek al is wat ek moet wees nie, maar een ding is seker: ek vergeet dit wat agter my lê, en strek my uit na dit wat voorlê. Ek jaag wenpaal toe, na die hemelse prys wat God deur Christus Jesus aan my gee.” Filippense 3 :10 -14 (NLV)

Julle moet dus ook vir seker weet dat julle vir die sonde dood is, en nou vir God lewe deurdat julle met Christus Jesus één is. Julle moet dus nie langer toelaat dat sonde julle aardse lewe beheer nie; moenie toegee aan sy verleidelike begeertes nie. Julle is betrokke in ’n geestelike oorlog. Moenie langer julle liggaamlike vermoëns as wapens van ongeregtigheid vir die sonde beskikbaar stel nie, maar stel julleself voortdurend vir God beskikbaar omdat julle uit die dood weer lewendig geword het. Stel al julle liggaamlike vermoëns as wapens van geregtigheid tot God se beskikking. Romeine 6:11 – 14 (NLV)

 HOE LAAT EK DIT (MY LEWE) TEL?

Met so ‘n magtige skare toeskouers rondom ons om ons in die wedloop van die geloof dop te hou – kom ons stroop alles af wat ons spoed kan vertraag, veral die sonde wat so maklik ‘n houvas op ‘n mens kry. Hebreers 12:1 (NLV)

  • Vat Risiko’s
  • Moet nooit opgee nie
  • Oefen liggaamlik & geestelik

I came so they can have real and eternal life, more and beter than they ever dreamed of” Johannes 10:10 (The Message)

““Are you tired? Worn out? Burned out on religion? Come to me. Get away with me and you’ll recover your life. I’ll show you how to take a real rest. Walk with me and work with me—watch how I do it. Learn the unforced rhythms of grace. I won’t lay anything heavy or ill-fitting on you. Keep company with me and you’ll learn to live freely and lightly.” Matthew 11:28-30 (The Message)