WIE S’N IS DIT DAN?
In my 15 jaar betrokkenheid met bediening in die sakewêreld het ek een groot ding besef. Ons leef in so ʼn kunsmatige wêreld wat ons vir onsself geskep het dat ons blatant vir onsself lieg en dit nie eers agterkom nie. ʼn Ene Larry Burkett het ʼn boek geskryf, “Business by the Book” en daarin
- By Ritmia
- Leave a comment
- 3 September 2019