Belangrike datums in ons kalender:

LYDENSTYD 2024

Kliek gerus op die foto om na die Lydenstyd leesmateriaal  te gaan.

DOWNLOAD

ONS APP

 

Laai die Ritmia App af om altyd op hoogte te bly van gebeure by ons.

Waar is ons?

44 Blendelaan, Wilropark,
Roodepoort, 1724.

Wanneer is ons dienste?

Sondae | Oggenddiens 09:15
Sondae | Aanddiens 18:00
Woensdae | Midweekdiens 09:00

Kontak ons

Nuut by Ritmia?

RITMIA, afgelei van die woord RHYTMIA – “The natural state of well-being when mind, body and spirit are balanced and in perfect rhythm.”

Hierdie is ‘n baie goeie opsomming van wat ons glo. Ons glo dat God dit droom oor elke mens, en dat dit God se hartklop is, oor hoe ons Hom moet lief hê: met hart, siel, krag en verstand.

Matteus 22:37–39 is ons fondasie teksvers, en ons probeer daagliks, om op ‘n praktiese manier God se grootste gebod so uit te leef.

Bedienings

Volg die volgende skakels om meer te sien oor elkeen van ons bedienings:

Welsyn | Skenkings

X