DOWNLOAD

ONS APP

 

Laai die Ritmia App af om altyd op hoogte te bly van gebeure by ons.

Waar is ons?

44 Blendelaan, Wilropark,
Roodepoort, 1724

Wanneer is ons dienste?

Sondag, 4 Oktober se buitelugdiens begin om 09h15

Kontak ons

Nuut by Ritmia?

RITMIA, afgelei van die woord RHYTMIA – “The natural state of well-being when mind, body and spirit are balanced and in perfect rhythm.”

Hierdie is ‘n baie goeie opsomming van wat ons glo. Ons glo dat God dit droom oor elke mens, en dat dit God se hartklop is, oor hoe ons Hom moet lief hê: met hart, siel, krag en verstand.

Matteus 22:37–39 is ons fondasie teksvers, en ons probeer daagliks, om op ‘n praktiese manier God se grootste gebod so uit te leef.

Bedienings

Volg die volgende skakels om meer te sien oor elkeen van ons bedienings:

           Kinders | 2 – 11

         Graad 7’s | 12 – 13

        Tieners | 14 – 18

 Jong Werkendes | 19 – 35

   Welsyn | Skenkings

X